Click To Visit GALLAGHER ACCOMMODATION

Click To Visit VISIT EXHIBITORS

Click To Visit VIEW SHOW

| DESTINATIONS & RESORTS | WHEELS | ACTIVITIES & SERVICES | ACCESSORIES | HOLIDAY SPECIALS |
COMPETITION WINNERS

Hier is hulle: Die wenners!

Deur: Elana Carstens

“Ek het in niks anders as die sleepwa belang gestel nie en, wragtig, toe wen ek hom.”
Dit was die woorde van me. Helene Viljoen van Meyerspark in Pretoria toe sy Vrydag haar prys, wat sy in Beeld se Vakansieskou-kompetisie gewen het, in Auckland Park, Johannesburg, ontvang het.  “Ons ry drie keer ’n jaar Oesterbaai toe en hierdie jaar is ons ou sleepwaentjie 24 jaar oud. Ek sou ’n nuwe een gekoop het, totdat ek Beeld se kompetisie gesien het,” het sy gesê.  Dié prys is geborg deur Jurgens Ci en is R30 000 werd.

Uit die duisende inskrywings wat Beeld ontvang het, het mnr. Ernest Wiegenhagen van Sannieshof die Namibië-vakansie ter waarde van R30 000 gewen. Dié prys is geborg deur Eco 4x4 Africa en sluit in 20 nagte by verskillende plekke in Namibië, alle etes en R2 000 sakgeld. Wiegenhagen het besluit om die prys aan sy dogter, me. Vicky de Koker van Roodepoort, te gee.

Mnr. Rudi Horak van Lyttelton in Centurion het die eerste prys, ’n vakansie in Kenia, losgeslaan.  Hierdie prys is geborg deur ACT Travel, Buccaneer Diving en Kenya Airways en sluit in sewe nagte by die Mnarani-vakansieoord, alle etes, twee duikgeleenthede en R4 000 sakgeld. Die prys is R46 000 werd.

Die bonusprys, ’n vakansie by die Djuma- private natuurreservaat, is gewen deur mnr. Anton Botha van Alberton. Dié prys, ter waarde van R32 000, sluit in drie nagte in die bosveld, alle etes en sakgeld van R2 000. Dis geborg deur die Djuma- private natuurreservaat.

Die wenners van die drie groot pryse in Beeld se Vakansieskou-kompetisie saam met die borge. Van links: Mnr. Niel Myburgh van Beeld, me. Elmarie Linde van ACT Travel, mnr. Mark MacDonell van die Djuma- private natuurreservaat, me. Rudi Horak, die eerstepryswenner, mnr. Mike Sears van Jurgens Ci, me. Helene Viljoen, wenner van die Jurgens-sleepwa, me. Erika Botha, wenner van die Djuma-vakansie, en me. Susna van Rooyen van Beeld. Foto: lauren mulligan

Lees alle berigte oor wenners hier


Tien wenners kan regmaak om te gaan kamp

Deur: Elana Carstens

Die Vakansieskou-kompetisie het tien wenners ’n Campworld-prys in die sak gebring.
Beeld wens die volgende lesers geluk: mee. Ria Becker van Bronkhorstpruit, Reon Steyn van Pretoria, Ella Burger van Vanderbijlpark, Vavs Nel van Richardsbaai, Patrys van der Berg van Vanderbijlpark, Marita Prinsloo van Lynnwood Manor en Hermin Meintjies van Mpumalanga, asook mnre. Willie Engelbrecht van Mpumalanga, Renier Cornelissen van Weltevreden Park en Hans Viljoen van Potchefstroom.
Pryse moet daagliks voor 14:00 opgeëis word.

16 Kraai koning in ons kompetisie

Beeld se Vakansieskou-kompetisie het vandag 16 wenners opgelewer.
Beeld sê geluk aan me. Amanda Dirker van Middelburg en me. Helen Els van Pretoria wat elk ’n vakansie van onderskeidelik Mabalingwe en Protea Hotels se Imvubu Lodge gewen het.
Ons sê ook geluk aan die ander 13 wenners wat elk ’n Oztrail-prys ter waarde van R400 gewen het: mee. Elna Senekal van Emmarentia, Retha Nel van Kempton Park, Lieta de Beer van Olifantsfontein, Alta Marx van Pretoria, Driekie Plotz van Potchef- stroom, Miemie Greyling van Delmas, Valerie Green van Primrose, Feesia van der Colf van Northcliff, Giselda de Vries van Pretoria, Cornielia Jacobs van Swartklip, Leatitia Bertsen van Mokopane en mnre. Michael Woodborne van Boksburg en Combrink Lombard van Vanderbijlpark.   


Bolton's GPS WarehouseCampworldCADACJurgensOZtrailBuccaneer Diving ACT TravelEco4X4Africa.comForever ResortsMnaraniImvubu Lodge - Protea HotelKenya AirwaysMABALINGWE


LEES DIE REELS

ALGEMEEN:

1. Inligting oor pryse en hoe om in te skryf, is deel van die kompetisiereëls.
2. Deelname aan kompetisie impliseer aanvaarding van alle bepalings, reels en voorwaardes, wat die terme / bepalings van die ooreenkoms tussen Beeld en die deelnemer is.
3. Persone wat 'n direkteur, lid, vennoot, werknemer, agent of consultant van Beeld (of van die agentskappe wat by hierdie promosie betrokke is) of 'n eggenoot, lewensmaat, ouer (aangeneem en aangetroud ingesluit), broers of susters (aangeneem ingesluit) of enige sakevennoot of assosiaat van 'n persoon wat hierbo genome is, mag nie deelneem nie.
4. Die Pryslynkaarte mag nie verkoop word nie. Fotostate en ander afskrifte wat meganies verkry is van die speelkaarte en plakstukke, sal nie aanvaar word nie.
5. Beeld behou hom die reg voor om met finaliste en wenners onderhoude te voer, foto's te neem en dit te publiseer. Wenners van pryse sal waar moontlik in Beeld aangekondig word.
6. Alle inskrywings word die eiendom van Beeld. Alle inskrywings sal in die databank vasgelê word en Beeld en prysborge mag die deelnemers se name en adresse vir toekomstige promosiebemarking- en publisiteitsdoeleindes gebruik. Deur in te skryf, onderneem die deelnemer om 'n skriftelike versoek van Beeld in hierdie verband te onderteken.
7. Die promotor is Beeld. Indien vereis as gevolg van wetgewing of verandering in wetgewing sal Beeld die reg hê om hierdie promosie onmiddellik en sonder kennisgewing te beëindig. In die geval van sodanige beëindiging, stem alle deelnemers in om afstand te doen van enige regte wat hulle het kragtens hierdie promosie en toe te gee dat hulle geen regseis teen Beeld, sy agente en promotors sal indien nie.
8. Beeld behou hom die reg voor om enige spel in enige stadium van die kompetisie nietig te verklaar waar die normale verloop van die spel beïnvloed is deur enige gebeurtenis van welke aard ook al in welke geval die deelnemers geen eis ten opsigte van die kompetisie teen Beeld of sy agente sal hê nie.
9. Produkpryse is nie oordraagbaar nie en kan nie as kontant geneem word nie.
10. Beeld aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige belastingverpligtinge wat kan spruit uit die aanvaarding van pryse nie. Daar behoort van onafhanklike finansiële advise gebruik gemaak te word.
11. Alle deelnemers vrywaar Beeld, sowel as die agentskappe wat by hierdie promosie betrokke is, teen alle skade en/of koste voorspruitend uit eise wat die deelnemer kan hê of opdoen deur die deelname en/of benutting van pryse.
12. Die beslissing van die redakteur van Beeld oor enige geskil in verband met die spel en die pryse is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
13. Alle pryse wat nie opgeëis word nie, kan na goeddunke van die organiseerders met ander pryse gekombineer word en as kitspryse aangebied word.
14. Pryse moet binne drie dae nadat voldoende nommers gepubliseer is om 'n prys te wen op weekdae 09h00 - 14H00 by die volgende telefoonnommer opgeëis word: 089-210-7676 of 0861 000 515.
15. Alle pryse is aan reels en kondisies van elke prys onderhewig.


PLAKSTUK

1. Ten einde te kan inskryf, moet lesers Beeld op 8 Februarie koop om die Speelkaart,te bekom Beeld publiseer daagliks van 8 Februarie 2010 tot 20 Maart 2010 'n plakstuk met vrae wat op die Pryslynkaart geplak moet word. Die voltooide legkaart moet aan die einde van die wedstryd gepos of besorg word aan: Pret met Plak, Vakansieskou kompetisie, Postnet Suite 300, Privaat sak X9, Melville, 2109.
2. Finaliste word deur middel van 'n prystrekking aangewys.
3. Slegs legkaarte wat met oorspronklike plakstukke wat in Beeld gepubliseer is en volledig voltooi is, sal aanvaar word.
4. Inskrywings sluit om 12h00 op 1 April 2010. Geen laat inskrywings sal in aanmerking geneem word nie. Geen verantwoordelikheid sal aanvaar word vir laat, verlore of verkeerd geadresseerde koeverte nie.
5. Veelvuldige inskrywings word aanvaar, maar elke inskrywing moet in 'n afsonderlike gestempelde koevert gepos word.

Indien enige persoon wie se naam geldig getrek is onder 18 jaar is, sal die geleentheid om aan Beeld se regruk kompetisie deel te neem en enige pryse aan daardie persoon se ouer of voog toegeken word.

DAAGLIKSE PRYSE

1. Pryse moet binne drie dae op weekdae 09h00 - 14h00 by die volgende telefoonnommer opgeëis word: 089-210-7676 of 0861 000 515.
2. Deelnemers wat pryse opeis, moet sekuriteitsnommer op hul Speelkaart verstrek sodat Beeld dit kan nagaan. Deelnemers kan ook versoek word om hul karate te toon of aan die wedstrydkantoor te pos en bewys te lewer van identiteit. Weiering om enige van bogenoemde te doen, sal 'n deelnemer summier diskwalifiseer.
3. Die amptelike wedstrydnommers word met 'n rekenaar toegeken uit 'n onafhanklike bron. Indien enige nommer anders as 'n amptelike wedstrydnommer foutiewelik gepubliseer word, sal die pryse op die betrokke Speelkaart waarin daardie nommer verskyn, nie toegeken word nie.
4. Alle pryse wat nie binne drie werksdae (Maandag tot Vrydag) opgeëis word nie, kan na goeddunke deur Beeld met ander pryse gekombineer word en as kitspryse aangebied word.
5. Beeld kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlore, beskadigde, gesteelde, onvolledige of onleesbare kaarte of vir verkeerd gedrukte nommers of letters daarop, of vir karate sonder nommers of letters nie. In enige so 'n geval kan sodanige kaart by Beeld omgeruil word vir 'n korrek gedrukte kaart.
6. Indien die Pryskaart meer wenners oplewer per kategorie as waarvoor voorsiening gemaak is in die spel, of as daar meer as een wenner in 'n kategorie is waar daar slegs een prys gewen kan word, sal dit mits dit 'n kontantprys is, gelykop verdeel word tussen almal wat geldige eise ingedien het. As dit egter 'n produkprys is, sal geldige wenners by 'n gelukkige trekking ingeskryf word wat dan een wenner sal bepaal.


Kyk hier of jy wen in ons bonanza van lekker pryse
Apr 01 2009 06:49:59:970PM  - (SA)  

Beeld sê vandag geluk aan al die volgende wenners in die Pak-jou-tas-bonanza:

Me. Patricia Wilkinson (verblyf by Protea Hotel in Kimberley); mnr. Johan de Beer (prys een van Cadac); mnr. Ren Joubert, (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Maria van Zyl (prys een van Cadac); me. Belinda Kruger (piekniekstel van Bushtec); me. Lauren Blignaut (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Lenie Etsebeth (’n Sanparke-familiekaart); me. Maria Nel (R1 000-koopbewys by Campworld); mnr. Andries du Preez (prys twee van Cadac); mnr. Hendrik Wilken (’n Tom Tom); me. Aletta Fourie (piekniekstel van Bushtec); me. Anna Steyn (prys een van Cadac); me. Elsa Labuschagne (tent van Breakaway); mnr. Willem van der Walt (prys twee van Cadac); me. Shannon Ponte Vieira (piekniekstel van Bushtec); me. Elsa van der Westhuizen (prys twee van Cadac); mnr. Harry Snyman (piekniekstel van Bushtec); me. Heidi Vorbeck (prys een van Cadac); mnr. Piet du Plessis (’n Sanparke-familiekaart); me. Mariaan Hammond (prys een van Cadac); me. Gertruida Nortje (prys een van Cadac); mnr. Basie Lourens (’n Sanparke-familiekaart); me. Marie Niemann (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Hendrika Botha (R1 000-koopbewys by Campworld); mnr. Chris Clark (prys twee van Cadac); C.J Smith (R1 000-koopbewys by Campworld); Prue Esterhuysen (twee nagte by Skukuza); me. Anna Ranger (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Lorraine Mclntyre (piekniekstel van Bushtec); me. Annetjie Loots (piekniekstel van Bushtec); me. Lizanne Engelbrecht (twee nagte by Skukuza); me. Melanie Germishuys (prys een van Cadac); me. Zelda Morgan (piekniekstel van Bushtec); me. Annerie Bredenhann (prys een van Cadac); mnr. Paul Kruger (prys een van Cadac); Sakka Blignaut (R1 000 koopbewys by Campworld); me. Sylvia Hedin (piekniekstel van Bushtec); me. Rachelle Kok (prys een van Cadac); mnr. Leon Zaaiman (’n Sanparke-familiekaart); me. Rhona Stoltz (prys twee van Cadac); me. Rene Viljoen (tent van Legacy); mnr. Johann Lourens (prys twee van Cadac); me. Natasha Doubell (prys een van Cadac); me. Amori Dietrichsen (tentlig en kompressiesak van Oztrial); me. Magriet Robertson (prys een van Cadac); mnr. Phillip Brooks (prys een van Cadac); me. Jolet Cloete (prys twee van Cadac); mnr. Jannie van Oudtshoorn (’n Sanparke-familiekaart); J. Cornelius(R1 000-koopbewys van Campworld); me. Ann-mari Pienaar (R1 000-koopbewys van Campworld); J.P. Morkel (prys twee van Cadac); mnr. John Ras (prys een van Cadac); mnr. Piet de Villiers (prys een van Cadac); me. Adri Ellis (prys twee van Cadac); mnr. Louis Jordaan (R1 000-koopbewys van Campworld); me. Ina Swart (prys een van Cadac); mnr. Dirk Uys (R1 000-koopbewys van Campworld); me. Ursula Bukowski (prys een van Cadac); me. Cerlotta van Zyl (twee nagte by die brandwag van Golden Gate National); me. Maria de Souza (tentlig en kompressiesak van Oztrail); mnr. Daan Cornelius (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Mariana Brand (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Elize Gomez (verblyf by Protea Hotel in Kimberley); mnr. Matt Beckley (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Cindy Heier (’n Sanparke-familiekaart); me. Retha Potgieter (prys een van Cadac); me. Magrieta Strydom (prys een van Cadac); me. Elmarie Senekal (piekniekstel van Bushtec); me. Rina van Dyk (piekniekstel van Bushtec); mnr. Chris Venter (prys een van Cadac); mnr. Piet du Plessis (prys twee van Cadac); me. Anneri van Rooyen (prys twee van Cadac); me. Jansen van Rensburg (prys een van Cadac); mnr. Neels Small (R1 000-koopbewys van Campworld); me. Christine Putter (’n Sanparke-familiekaart); me. Gisela de Vries (R1 000-koopbewys van Campworld); me. Emily Marais (R1 000-koopbewys van Campworld); me. Maggy Venter (prys een van Cadac); mnr. Francios Fourie (verblyf by Protea Hotel in Kimberley); me. Magda Moran (twee nagte se verblyf by Skukuza); me. Elize Bothma (piekniekstel van Bushtec); me. Griet Meyer (prys twee van Cadac); me. Rosina Preig (prys twee van Cadac); me. Roulien Ferreira (prys een van Cadac); mnr. Hansie van Rooyen (prys twee van Cadac); me. Aubrey Stander (twee nagte se verblyf by die Brandwag van Golden Gate National); me. Hannetjie Rossouw (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Este Myburgh (Emerald Casino-vakansie); SC Oreilly (prys een van Cadac); mnr. Frans Snyman (’n Sanparke-familiekaart); me. Rina van den Heever (piekniekstel van Bushtec); Heinrich (prys twee van Cadac); mnr. Gerhard Groenewald (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Elize Muller (’n Sanparke-familiekaart); mnr. Ben de Lange (prys een van Cadac); me. Louisa Pretoruis (prys een van Cadac); mnr. Ben Schulpz (GPS Garmen); me. Nicoline de Wet (prys een van Cadac); mnr. Willem Scholtz (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Helen Becker (Emerald Casino-vakansie); mnr. Manie van Niekerk (tentlig en kompressiesak van Oztrail); me. Elaine Swanepoel (tentlig en kompressiesak van Oztrail); me. Lisa Breedt (R1 000-koopbewys by Campworld); M.J Venter (twee nagte se verblyf by die Brandwag van Golden Gate National); F. van Eeden (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Rita Grimbeek (piekniekstel van Bushtec); me. Jackie Koekemoer (prys twee van Cadac); mnr. Oppie Opperman (prys een van Cadac); mnr. Danie Steffens (prys een van Cadac); mnr. Danie Robberts (twee nagte se verblyf by Skukuza); M. Opperman (prys twee van Cadac); F.V. Loggerenberg (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Ria Meintjies (prys twee van Cadac); D. Plotz (piekniekstel van Bushtec); G. Kruger (prys twee van Cadac); me. E. Kruger (R1 000-koopbewys by Campworld); mnr Piet Nel (prys een van Cadac); me. Cecilia van der Walt (tentlig en kompressiesak van Oztrails); mnr. Clinton van Jaarsveld (prys twee van Cadac); me. Magda Joubert (twee nagte se verblyf by die Brandwag van Golden Gate National); me. van der Westhuizen (Emerald Casino-vakansie); me. Annetjie Retief (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Belinda Pitzar (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Lizette du Toit (prys een van Cadac); me. Marike Spies (’n Sanparke-familiekaart); mnr. Chris Torre (prys twee van Cadac); mnr. Nico Ferreira (twee nagte se verblyf by Skukuza); mnr. Ivan Oreilly (R1 000-koopbewys by Campworld); mnr. Hennie (verblyf by Protea Hotel in Kimberley); mnr. Ronnie Theyser (R1 000-koopbewys by Campworld); H. Strydom (piekniekstel van Bushtec); M. Dreyer (prys twee van Cadac); D.J. de Jager (prys twee van Cadac); M. Robbertse (tentlig en kompressiesak van Oztrail); me. Elma du Plessis (R1 000-koopbewys by Campworld); H. Meientjes (piekniekstel van Bushtec); mnr. Rowan Roach (R1 000-koopbewys by Campworld); mnr. Karel de Beer (prys twee van Cadac); mnr. Gideon Lewis (R1 000-koopbewys by Campworld); me. Amanda van Rooyen (R2 000); me. Amore Diedrichsen (R2 000); mnr. Nick van Loggerenberg (R2 000). Wenners sal telefonies gekontak word vir verdere besonderhede.

Lesers word aangeraai om seker te maak of hulle nie dalk pryse tydens Spel Een gewen het nie – daar is pryse wat nie opgeëis is nie.


Oor een slapie word die groot wenners se name bekend gemaak
Mar 31 2009 07:31:17:187PM  - (SA)  
Corné van Zyl

Nog een slapie dan word die wenners bekend gemaak van die gróót pryse in die Pak-jou-tas-bonanza.

Mnr. Stefanus Krynauw (61) het gister ’n tentlig en kompressiesak gewen en mev. Adel van der Merwe ’n Cadac-prys. Die kompetisie het gister gesluit.

Krynauw het gister gesê hy en sy gesin hou van kamp. “Ons was onlangs in KwaZulu-Natal op vakansie.”

Die drie groot pryse is ’n R100 000-vakansie op die Seychelle, ’n Serengeti-vakansie van R32 000 of ’n Cadac-gasbraaier van R18 000.

Sowat 90 Beeld-lesers het in die bonanza pryse gewen.

Daar is nog die pret-met-plak-kompetisie: ’n Plakstuk het elke dag verskyn. Stuur jou voltooide kaart in vir die gelukkige trekking.

Beeld bedank Air Seychelle, Labriz, Seyunique, Cadac, Eco4X4-Africa, Internet Express, Seagull, Protea Hotel Kimberley, 102.2IFM, Campworld, Bushtec, Emerald Casino, Bolton’s GPS Warehouse, Sanparke en die Beeld-vakansieskou.

 
Copyright 2010 © Interactive Trading 498 (Pty) Ltd, All Rights Reserved