
"Kom ! Pak jou tas vol met toerusting vir Afrika en genoeg om mee te beplan...
Waarheen nou weer? Afrika? die eilande? of sommer oor die see? Maak nie saak nie, doen dit self, laat dit doen, DOEN DIT NET!
Beeld Vakansieskou het alles wat jy begeer, alles wat jy kan sleep, beproef en sommer vele meer..."
WEN WEN WEN
KLIK HIER VIR AL DIE INLIGTING
Beeld se lesers moet nie die volgende skou misloop nie aangesien daar honderde duisende rande se pryse op die spel sal wees. Lees Beeld en bly ingelig.
Die meeste van die pryse kan slegs gewen word deur diegene wat self die skou besoek. Die Skoubylaag sal die week van die skou in Beeld beskikbaar wees.